Wat sou jy vir jouself sê indien jy terug kon gaan in tyd?

Deel hierdie storie / Share this story

Meeste van ons wens ons kon teruggaan in tyd en vir ons jonger self iets sê. Dalk raad gee aan jouself. As jy dalk net toe vir jouself kon sê alles sal wel uitwerk en jy hoef jou nie te bekommer nie.

Soos die jare aanstap, besef jy dinge wat saak gemaak het toe jy jonger was, is nie meer so belangrik nie. Jy bestee meer tyd met familie en laat mense in jou lewe toe wat saam met jou groei en jou nie afbreek nie.

Indien jy jou 18-jarige self kon ontmoet, watter drie woorde sou jy vir jouself sê?

LEES OOK: Babadogtertjie langs drom in straat gevind

LEES OOK: KYK: Man in uniform slaan motorbestuurder deur die gesig

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.