Liggaam van vermoorde vrou geïdentifiseer

Deel hierdie storie / Share this story

OOS-KAAP. – Die liggaam van ’n vrou wat gister in Greenfields gevind is, is geïdentifiseer.

LEES OOK: Friends-reünie word in China gesensor

Kol. Priscilla Naidu, polisiewoordvoerder, sê die liggaam is deur ’n familielid as Humeleng Sephophatne (22) uitgeken.

“Sephophatne is laas op Sondag 30 Mei 2021 omstreeks 16:00 in Greenfield gesien.”

Die moordondersoek duur voort.

LEES OOK: Tuisgemaakte Cookie Monster-roomys