Kan jy raai wat dit is?

Deel hierdie storie / Share this story

Kan jy raai wat hierdie foto voorstel? Hierdie gaatjie word deur iets veroorsaak. Vir party mense is dit seer, vir ander mense is dit nie. Jy sal dit ook nie met die blote oog kan raaksien nie.

Kan jy raai…

Hierdie is ‘n gaatjie wat deur ‘n naald op jou vel veroorsaak word. Hierdie foto is hoe die gaatjie deur die oog van ‘n elektronmikroskoop gesien word.

LEES OOK: Boer Dean spog nog heelpad met blonde meisie aan sy sy

LEES OOK: Eerste baba te wêreld met oortollige gerimpelde vel lyk só na 27 jaar

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.