September 16, 2021

Foto’s na Boer Willem en Sanel se groot dag

*Bygewerk. Bazeru het na die publikasie van FiND iT se berig die foto’s verwyder.

Foto's na Boer Willem en Sanel se grootdag

Foto's na Boer Willem en Sanel se grootdag Foto: Bazeru, Facebook

Foto’s van boer Willem, van die twaalfde seisoen van Boer Soek ‘n Vrou, en sy Sanel waar hulle hul groot dag vier, word uiteindelik op sosiale media gedeel nadat aanhangers lank gewag het.

Die twee het op 15 Mei by ‘n gastehuis op Ysterfontein getrou. Die Rooibostee-boer en sy Sanel het vinnig in kykers van die program se harte ingekruip. Die eerste paar foto’s van hulle troudag is op Facebook deur Bazeru, wat spesialiseer in die bepalnnings van troues, gedeel.

*Bygewerk. Bazeru het na die publikasie van FiND iT se berig die foto’s verwyder.

LEES OOK: KYK! Brand vernietig historiese kerk in Durban

LEES OOK: KYK: busdrywer dink vinnig en vermy botsing reg van voor

Hou FiNDiT dop vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected]

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *