WES-KAAP. – ‘n Tienermeisie, Carla Koen (13), wat skoolgaan by Voorbereiding Skool Parow-Vallei, was nêrens te vinde toe sy Vrydagmiddag by die skool gehaal moes word nie.
Chantal van Gruning, haar ma, is baie bekommerd en vra op haar Facebook-blad mense moet asseblief op die uitkyk wees vir haar dogter.
Kontak die Parow-polisie by 021 929 7001 indien jy inligting het wat tot die opsporing van Carla kan lei.

LEES OOK: Nóg ‘n helikopter stort neer, een dood
LEES OOK: Vermiste vrou (29) se ma ‘siek van bekommernis’
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



