Vermiste alzheimers-lyer toe al die tyd in motorongeluk dood

Deel hierdie storie / Share this story

PRETORIA. – Die vermiste alzheimers-lyer, John Rodda (82), wat sedert 8 Mei 2021 vermis was, was al die tyd in ‘n motorongeluk en het aan sy beserings beswyk.

Vermiste alzheimers-lyer mag nie bestuur nie

Rodda is die dag van sy verdwyning gesien toe hy in sy wit Nissan Tilda by die hek van die aftreeoord waar hy en sy vrou bly, Wilgers-aftreeoord, uitgery het.

Hy was glo op pad na ‘n apteek toe hy verdwyn het. Die registrasienommer van sy voertuig is CZ25YN GP. Sy dogter het aan Pretoria FM gesê weens sy siekte mag haar pa al vir ‘n geruime tyd nie meer bestuur nie. 

LEES OOK: Verlowingsvideo – ‘Sy is net bly sy kan mense laat lag’

LEES OOK: Boer Niel en sy Cheréze – liefde blom omtrent tussen dié twee

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wie die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.