Uber ondersteun polisieondersoek na Yolandi Botes-moord

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Uber sal alles in hulle vermoë doen om die polisieondersoek na die moord op Yolandi Botes (35) te ondersteun.

LEES OOK: Man vermis in Roodepoort

Hou nie verband nie

Uber het Maandag aan News24 gesê alhoewel daar niks is wat daarop dui dat Yolandi Botes se moord met Uber verband hou nie, die maatskappy alles sal doen om die ondersoek te ondersteun en te bevorder.

“Ons medelye gaan uit na die familie in hierdie besonderse moeilike tyd. Alhoewel daar niks is wat suggereer dat die insident met Uber verband hou nie, is die wetstoepassingsverhoudingspan (LERT) besig om saam met die plaaslike polisie te werk om die ondersoek te ondersteun.”

LEES OOK: Bloed in gastehuis dalk dié van Yolandi Botes

Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.

As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].

FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.

FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.