ROODEPOORT. – Marco Paulo (32) is sedert 7 Mei 2021 vermis toe hy in die Roodepoort-area gaan stap het nadat hy ’n epileptiese aanval gehad het.
Charné Lamb, Paulo se niggie, sê hy het met sy verdwyning ’n blou sweetpakbroek en ’n blou frokkie aangehad.
Enigiemand met inligting oor waar Paulo homself bevind, kan Pink Ladies by 072 214 4739 of vir sers. Tshabalala by 011 279 6432 skakel.
LEES OOK: Liggaam opgehang in Transvaalweg gevind
Ontvang daagliks gratis, deurdagte, feitelike nuus! FiND iT het ’n lesersplatform van 300 000 lesers. Julle lees elke maand meer as 1 miljoen keer ons artikels. Om dit vol te hou en gratis te hou, steun FiND iT op advertensie-inkomste en ondersteuners.
As jy ’n ondersteuner van FiND iT wil word deur ’n maandelikse of eenmalige bydrae, stuur ’n e-pos aan [email protected].
FiND iT is ’n onafhanklike maatskappy, onder die vaandel van Dottry Media (Pty) Ltd en word privaat befonds.
FiND iT het ook sy eie interne ombudsman, Johan Retief, wat die voormalige ombud van Suid-Afrika is. Dus is jy verseker van gehalte nuus, heeldag lank, gratis.




