‘n Twiet het onlangs opslae op sosiale media gemaak nadat ‘n vrou beweer het alle vrouens wat sy ken, het dieselfde identiese sproet op die bokant van hulle gewrigte.
Die bewering het vrouens verbaas en hulle het foto’s van die sproete op hulle gewrigte in die kommentaarstroom gedeel. Het jy ook so ‘n sproet?
LEES OOK: Voormalige Pukke-rugbykaptein sterf in ongeluk op pad na sy ma
LEES OOK: Ma vergiftig glo haarself en vier seuns na woordewisseling met man
LEES OOK: Indië se Covid-19-variant (B.1.617.2) nou in Suid-Afrika
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



