Bok en Hanna verwag derde baba en dit is ‘n …

Deel hierdie storie / Share this story

SUID-AFRIKA. – Die bekende sanger en akteur, Bok van Blerk, en sy aktrisevrou, Hanna Grobler, het die geslag van hulle derde kind bekendgemaak.

“Dis ’n meisie’” skryf Hanna op haar Instragram-profiel by ‘n foto van ‘n pienk ballon en pienk konfettie.

https://www.instagram.com/p/COdoUbjLIS5/?igshid=qbb2gin5ozoa

Baie bekendes, onder andere Ricus Nel, Leandie du Randt en Karlien van Jaarsveld, het dié egpaar gelukgewens met hulle derde baba wat op pad is.

Bok en Hanna is reeds die ouers van ‘n dogtertjie, Yamila, en seuntjie, Samuel.

LEES OOK: Man rand swanger meisie aan, trap talle kere op haar maag

LEES OOK: ‘Sperminator’ pa van 78 kinders met nog 13 vrouens swanger

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.