GAUTENG. – Hoërskool Eldoraigne se skoolhoof, dr. Anton Prinsloo, is tot tyd en wyl as skoolhoof verwyder en na die distrikkantoor in Gauteng oorgeplaas na bewerings oor boelieggedrag en viktimisering.
”As gevolg van die bewerings moes die onderwysdepartement ondersoek instel. Die skoolhoof is na die distrikkantoor oorgeplaas tot die tot die disseplinêre proses afhenadel is,” sê Steve Mabona, woordvoerder van die onderwysdepartement.
Volgens Mbona is Prinsloo al Vrydag in kennis gestel dat hy vanaf Maandag by die distrikkantoor aan diens moet wees.
LEES OOK: Video waarin ‘SPCA’ gans met voorwerp doodmaak, het mense woedend
LEES OOK: KYK: Petroljoggie dink vinnig toe vermeende motorkapers toeslaan
Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.



