Vyftien ontsnapte gevangenes steeds op vrye voet

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN. – Thubelihle Dlomo (19) wat vroeër weens moord in hegtenis geneem is, is vanoggend op KwaDukuza in hegtenis geneem. Die soektog na die oorblywende 15 gevangenes wat steeds op vrye voet is, is steeds aan die gang.

LEES OOK: Dove sê selfbeeld word bedreig

Altesaam 31 gevangenes het Woensdagoggend op pad hof toe ontsnap nadat vyf gewapene mans die tronkwa onderskep het.

Enige persoon wat inligting het oor waar die gevangenes is, word versoek om brig. Hlongwane by 079 684 9114 te kontak.

LEES OOK: Meghan verbied om koninklike juwele te dra