Dove sê selfbeeld word bedreig

Deel hierdie storie / Share this story

Teen die ouderdom van 13 verdraai 80% van die meisies die manier waarop hulle aanlyn lyk deur hulle foto’s en selfies te redigeer (edit. Die skoonheidshandelmerk, Dove, is op ’n missie om die kwessie van regte skoonheidstandaarde in ’n digitale era aan te pak. Dit gebruik sy platform om die wydverspreide skade aan te dui wat veroorsaak word deur die tendens van sterk geredigeerde selfies.

LEES OOK: Wenke tydens ’n inbraak

Hierdie 2021-veldtog is die begin van ’n nuwe, vars hoofstuk vir Dove, aangesien die handelsmerk sy pogings verhoog om die giftige aard van die skoonheidsbedryf te verander en bedreigings vir die selfbeeld van jongmense regoor die wêreld uit te lig.

Kyk hier na die advertensie: