Meghan Markle is glo verbied om enige van die juwele in die koninklike versameling te dra.
Volgens People, het koningin Elizabeth self die besluit goedgekeur en is die besluit is deur prins William ondersteun.
Van die onskatbare items is byvoorbeeld die Queen Mary Fringe Tiara, wat in 1919 vir koningin Mary gemaak is en wat ook as ‘n halssnoer gedra kan word.
LEES OOK: Dove sê selfbeeld word bedreig



