Piet Retief: Al vyf beskuldigdes kry borg

Die hof het Vrydag borgtog toegestaan aan die vyf beskuldigdes in die moordsaak op Pampoenkraal op Piet Retief.

Piet Retief: Al vyf beskuldigdes kry borg (Foto: Sowetan LIVE)

Piet Retief: Al vyf beskuldigdes kry borg (Foto: Sowetan LIVE)

Piet Retief: Beskuldigdes kry borg

PIET RETIEF. – Die hof het Vrydag borgtog toegestaan aan die vyf beskuldigdes in die moordsaak op Pampoenkraal op Piet Retief.

Die eerste twee verskynings van die verdagtes het ‘n oproer buite die hof veroorsaak en na berigte is die polisie gereed vir enige uitbarstings wat sal volg ná vandag se uitspraak.

Netwerk24 berig landdros Sam Fankomo het in sy uitspraak gesê dat dit in die belang van geregtigheid is dat die aangeklaagdes op borgtog vrygelaat word en dat hulle nie ‘n vlugrisiko is nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: