Hondjie by huis in Hadison Park

Skakel vir Hennie by 079 964 1613.

Hondjie by huis in Hadison Park (Foto's: Verskaf)

Hondjie by huis in Hadison Park (Foto's: Verskaf)

KIMBERLEY. – ‘n Hond het ongeveer 12:00 vanmiddag by ‘n huis in Hadison Park opgedaag.

Hennie van der Merwe, die huiseienaar by wie die hondjie aangekom het, sê hy probeer die nommer op die hondjie se naamplaatjie bel, maar daar is geen antwoord nie.

As dit miskien jou hondjie is of jy weet wie s’n dit is, skakel vir Hennie by 079 964 1613.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: