Die maklikste en lekkerste karamelsousresep ooit!
LEES OOK: 10 Tekens dat jy in ‘n emosionele beledigende verhouding is
Bestanddele:
- 1 koppie suiker
- 6 e. gesoute botter, in blokkies, kamertemperatuur
- ½ koppie room, kamertemperatuur
Metode:
- Smelt suiker oor medium hitte.
- Laat dit kook tot ’n goudbruin kleur.
- Haal die suiker van die hitte af.
- Voeg die botter versigtig by en meng tot gesmelt.
- Voeg die room bietjie-bietjie by totdat die sous loperig is.
- Laat staan om af te koel.



