Tiger Woods het die naweek ‘n foto van hom op krukke op Instagram gedeel. Die foto volg twee maande nadat hy erge beenbeserings tydens ‘n ongeluk opgedoen het.
By die foto sê Woods die terapie wat hy moet doen vir sy been vorder beter as wat hy gedink het. Hy verwys dan na die hond in die foto as man’s best friend en sê dié ondersteun hom darem baie tydens sy terapie.
SABC-nuus berig owerhede sê oormatige spoed was die hoofoorsaak van die ongeluk. Woods is nie vir enige misdaad aangekla nie.
LEES OOK: Video’s oor ‘Nasionale verkragtingsdag’ word ‘n neiging op TikTok
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



