KYK: Oreo-tert met slegs vier bestanddele

Deel hierdie storie / Share this story

Hou jy van iets soets, maar jy het nie baie tyd nie? Kyk hierdie maklike Oreo-tert. Al wat jy benodig, is vier bestanddele.

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/468589541115833/

Video: @laylahwasserfall

LEES OOK: Video’s oor ‘Nasionale verkragtingsdag’ word ‘n neiging op TikTok

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus