KWAZULU-NATAL. – Die IPSS Medical Rescue is ontbied na ‘n toneel naby die Darnall Country Club waar die liggaam van ‘n pasgebore baba verlate in ‘n bos gevind is.
Arrive Alive berig met die paramedici se aankoms is ‘n pasgebore baba se liggaam, wat reeds in ‘n gevorderde stadium van ontbinding was, in ‘n plastiekpakkie gevind
Die polisie was ook op die toneel en sal verder ondersoek instel.
LEES OOK: Man en vrou los glo baba onder boom naby busstop
EES OOK: Pa slaan vier maande oue baba dood omdat sy nie wil ophou huil nie
Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.



