Zweleni Mkhize: 1 569 nuwe Covid-19-gevalle

Deel hierdie storie / Share this story

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het Maandagaand die nuutste Covid-19-syfers in Suid-Afrika bekendgemaak.

Altesaam 1 569 935 mense in SA het nou reeds Covid-19 opgedoen. In die laaste 24 uur het nog 1 569 persone positief getoets.

Lees ook: ‘Jy val nie ver as jy klaar op jou knieë is nie’

Mkhize het ook in sy verklaring aangekondig nog 53 mense het gesterf weens Covid-19. Die dodetal staan nou op 53 940.

Daar is ook 1 495 864 persone wat van die virus genees is.

Lees ook: Mike Bolhuis praat oor drie se raaiselagtige dood