‘Jy val nie ver as jy klaar op jou knieë is nie’

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk na hierdie inspirerende boodskap van Magé Troskie, hoofmeisie van Oranje Meisieskool in Bloemfontein.

Troskie se oorspronklike boodskap aan 2021 se graad 8-leerlinge is baie wyd op sosiale media gedeel. Haar boodskap, met die tema “Lig jou ken en ken jou Lig”, het duisende regoor die land geïnspireer.

Lees die vorige berig hier.

Hier is ‘n mooi uiteensitting van wat dié leuse vir haar beteken.