Tafelberg-brande: 600 hektaar vernietig

Deel hierdie storie / Share this story

KAAPSTAD. – Die brande wat Sondag teen die hange van Tafelberg uitgebreek het, is nou grootliks in bedwang gebring.

Volgens SANParks het vyf helikopters begin om met die blus van die vuur te help.

Teen vanoggend 09:00 was 90% van die brande onder beheer. Ongeveer 600 hektaar is deur die brande vernietig.

‘n Verdagte is op aanklag van brandstigting in hegtenis geneem. Lees meer hier.