The Rock as president, sê 48% van Amerikaners

Deel hierdie storie / Share this story

AMERIKA. – ‘n Meningspeiling wat onlangs gedoen is, het gewys 48% van Amerikaners sal Dwayne The Rock Johnson (48), die akteur en voormalige stoeier, as hulle president wil hê.

The Rock het toe bekendgemaak hy sal dalk in 2024 staan vir president as dit is wat die mense wil hê.

“Ek sal in die toekoms ‘n presidentsverkiesing oorweeg as dit is wat die mense wil hê. Ek bedoel dit waarlik. Dit sou die mense se keuse wees.”

LEES OOK: Verpleegster troos Covid-pasiënte met ‘the hand of God’

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.