KIMBERLEY. – Simoné le Roux, wie se liggaam Sondag opgehang in ‘n pakhuis op hulle erf gevind is, se begrafnis word Vrydagoggend om 11:00 in Kimberley gehou.
Simoné was vir ‘n week vermis voor haar liggaam gevind is. Klik hier vir die vorige berig.