OPENBARE VEILING: A.P. VAN DER WALT AFSLAERS

Deel hierdie storie / Share this story

Geliewe kennis te neem dat die onderstaande roerende eiendom per openbare veiling verkoop sal word te:

DU TOITSPANWEG 80, KIMBERLEY. 

  • Jetski;
  • Tweedehaandse Voertuie;
  • Netjiese Beeswa;
  • Gereedskap;
  • Netjiese Huismeubels;
  • Netjiese Kantoorlessenaars;
  • Liasseerkabinette;
  • Kantoortoerusting. 

DATUM VAN VEILING: 16 APRIL 2021 @ 10h00 te die bogemelde adres

BESIGTIGING : VANAF 08h30

TERME:

  • R2000.00 registrasiedeposito (Terugbetaalbaar).
  • 10% afslaerskommissie.
  • Verkoping geskied voetstoots (“as is”).
  • Koopsom sowel as afslaerskommissie onmiddellik betaalbaar na afloop van veiling. 

KONTAK:

A.P. van der Walt

082 788 0410

Lees ook: Good Knight bedding het ‘n bed vir elke sak