Is jy ’n iPhone-gebruiker? iPhone wenk van die dag

Kyk die video hier:

iPhone wenk van die dag

iPhone wenk van die dag

Daar is so baie truuks en toertjies met slimfone en tegnologie moontlik waarvan meeste mense nie eers weet nie. Hier is ’n maklike manier hoe jy ’n getikte boodskap baie vinnig kan uitvee.

LEES OOK: Skool moet nog besluit of minderjarige moordverdagte mag bly

Wenk om ’n boodskap uit te vee:

  • Wanneer jy reeds ’n boodskap getik het, maar dit wil uitvee sonder om die letters een vir een te moet uitvee, skud jou foon.
  • Die foon sal dan vir jou vra – Undo typing? – waarop jy yes of cancel kan kies.
  • As jy weer die getik wil terugbring sonder om als oor te tik, kan jy jou foon net weer skud.
  • Die foon sal dan weer vir jou die opsie redo typing gee.

LEES OOK: Mev. Wêreld in hegtenis na kroongryp-voorval

Kyk die video hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: