April 18, 2021

Mev. Wêreld in hegtenis na kroongryp-voorval

Silva is glo vir ‘n besering in die hospitaal behandel en wou die saak buite die hof skik, maar Jurie het geweier om om verskoning te vra.

Mev. Wêreld in hegtenis na kroongryp-voorval

Mev. Wêreld in hegtenis na kroongryp-voorval Foto: Independent

SRI-LANKA. – Caroline Jurie, voormalige Mev. Sri Lanka en Mev. Wêreld, en haar vennoot, Chula Manamendra, is in hegtenis geneem na die voorval waartydens die kroon van die wenner van Mev. Sri Lanka, Pushpika De Silva, Sondag tydens ’n kroningseremonie afgevat is.

LEES OOK: Skool moet nog besluit of minderjarige moordverdagte mag bly

Silva is glo vir ‘n besering in die hospitaal behandel en wou die saak buite die hof skik, maar Jurie het geweier om om verskoning te vra.

Jurie en Manamendra is Donderdag op borgtog vrygelaat en die saak sal op 19 April in die hof voorkom.

Lees die vorige berig hier.

Kyk die video hier:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: