April 19, 2021

Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek

Leon se liggaam is op 7 Oktober 2020 gevind.

Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek

Suretha Brits vandag weer in hof vir formele borgaansoek Foto: Facebook

POFADDER. – Suretha Brits (30) wat in hegtenis geneem is nadat haar man, Leon Brits (41), se lewelose liggaam in die swembad op een van hulle eiendomme gevind is, verskyn vandag weer in die hof.

Leon se liggaam is op 7 Oktober 2020 gevind. Een man, Jacques van Vuuren is reeds gevonnis. Suretha verskyn vandag weer waartydens sy vir borg aansoek sal doen.

LEES OOK: Leon Brits se vrou betaal glo R400 000 en diamantring om man te vermoor

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: