April 18, 2021

Tongaat-man vermis na hy na sy ouers ryloop

Sy selfoon het op die dag van sy verdwyning na die stempos gegaan kort nadat hy die huis verlaat het.

Tongaat-man vermis na hy na sy ouers ry-loop

Tongaat-man vermis na hy na sy ouers ry-loop Foto:ArriveAlive

TONGAAT. – Die polisie soek hulp nadat ‘n Tongaat-man, Devall Prittira (52), op 30 Maart na sy familie geryloop het en toe nooit teruggekeer het huis toe nie.

Tongaat-man se selfoon ook afgeskakel

Volgens sy vrou kon hy sedertdien nie opgespoor word nie. Daar kan ook nie bevestig word of hy sy ouers se huis bereik het nie omdat sy geen kontak met hulle gehad het nie. Sy selfoon het op die dag van sy verdwyning na stempos gegaan kort nadat hy die huis verlaat het.

As iemand inligting het oor waar Prittiraj hom bevind, kontak Reaction Unit South Africa (RUSA) by 086 1234 333.

LEES OOK: Seun (15) by swembad deur slang gebyt, paar dae in ICU

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: