KOOPMANSFONTEIN. – ’n Ysterertstrein het vandag naby Ulco ontspoor.
LEES OOK: Liggaam van vermiste meisie in rivier gevind
Volgens ’n bron het vier van die middel-waens teen ongeveer 45 grade omgekantel.
Geen verdere inligting is in hierdie stadium beskikbaar nie.
FiND iT hou jou op hoogte.
LEES OOK: Minderjarige ’n verdagte in Kimberley-man se moord



