April 19, 2021

‘Sol Plaatje behoort hulle te skaam’

FiND iT het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.

‘Sol Plaatje behoort hulle te skaam’

‘Sol Plaatje behoort hulle te skaam’ Foto: Verskaf

KIMBERLEY. – Dit is bitter hartseer om te sien hoe jou geliefdes se finale rusplek met bosse en onkrui oorgroei is. Een vrou van Pretoria was uiters geskok toe sy foto’s sien van hoe dit by haar ouers se grafte in die West End-begraafplaas lyk.

LEES OOK: Seun vermis na brander hom omslaan

Erika Cox sê haar dogter het die foto’s van die begraafplaas aan haar gestuur. “Sy het die munisipaliteit gebel om navraag te doen. Kry hulle nie skaam dat ’n mens se geliefdes daar moet rus nie?”

FiND iT het navraag by die Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.

LEES OOK: Een dood, nog een beseer in motorfietsongeluk

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: