April 19, 2021

Poskantoor – Nog een loop deur onder rowers

Geen skote is tydens die voor al afgevuur nie en geen beserings is aangemld nie.

Poskantoor - Nog een loop deur onder rooftog

Poskantoor - Nog een loop deur onder rooftog Foto: moneyweb.co.za

PRETORIA. – Verskeie mans het Woensdagoggend op ‘n poskantoor in Pretoria-Noord toegeslaan.

“Minstens vier vermeende rowers het die poskantoor in Ben Viljoenstraat met gesigsmaskers en pette binnegegaan,” sê brig. Mathapelo Peters, polisiewoordvoerder.

Geen skote in poskantoor afgevuur

Volgens Peters het die verdagtea na bewering toegang tot die kluise en kasregisters geëis. Hulle het daarna glo met ‘n onbekende bedrag geld gevlug.

Geen skote is tydens die voorval afgevuur nie en geen beserings is aangemeld nie.

Enigiemand wat meer inligting oor die voorval het, moet die polisie by 0860010111 skakel.

LEES OOK: Emile se ma stuur hartseer stemboodskap in die hoop dat dit hom sal bereik

Volg FiNDiT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: