Ariana Grande sluit by The Voice aan

Deel hierdie storie / Share this story

Ariana Grande, bekende Amerikaanse sangeres, het op haar Facebook-profiel bekendgemaak sy gaan as ’n beoordelaar by The Voice, ’n werklikheidstalentprogram, aansluit.

LEES OOK: Dokters vergeet glo om vrou tydens keiser te steriliseer

Ariana Grande sal Nick Jonas se plek inneem. Die sangeres het op haar Facebook-bladsy gesê:

“Verrassing!!! Ek is verheug, geëerd en opgewonde om volgende seisoen by @kellyclarkson @johnlegend @blakeshelton aan te sluit  vir seisoen 21 van @nbcthevoice! @nickjonas ons sal jou mis.”

LEES OOK: Tien maande oue baba vermis