Het jy al Dalgona-koffie probeer? Mense is mal daaroor en die resep het die internet aan die gons gehad. Hierdie geklopte Nesquick-resep is die volgende sensasie na Dalgona-koffie. Probeer dit gerus.
LEES OOK: Nuwe bestuurswette vir padgebruikers
Bestanddele:
- 1 glas melk
- 1 eetlepel Nesquick (geur van jou keuse)
- 4 eetlepels room
Metode:
- Klop die Nesquick en die room saam totdat dit dik en styf is.
- Skep die mengsel bo-op die melk in die glas.
- Geniet!
LEES OOK: Kinders in warm kar by mall gelos



