Rob Kenney se pa het hom en sy boetie gelos toe hy net 12 jaar oud was en dus het hy nie altyd ’n pa-figuur gehad by wie hy alledaagse dinge soos hoe om te bak en brou, ’n das te knoop of ’n toilet reg te maak, kon leer nie.
Hy het toe besluit om ’n kanaal op YouTube te skep waarop hy in video’s aan ander kinders wat ook sonder pa’s grootword, hierdie tipe dinge verduidelik.
Lees ook: My stryd teen kanker – ’n tweede keer
“As ek nou tot sterwe kom, het ek iets om na uit te sien. Wie wil nie by die Here wees nie? Wie wil nie daar wees waar geen pyn en lyding is nie?”
Kenney se kanaal het reeds 3,17 miljoen subscribers.
Hier volg ‘n paar van sy video’s.
Lees ook: Ouerpaar hoor hul het terminale kanker en moet kinders agterlaat
‘n Paartjie in hulle dertigs se wêreld is geruk na hulle moes hoor dat hulle altwee, binne ‘n tydperk van drie maande, met terminale kanker gediagnoseer is en moontlik hulle kinders gaan moet agterlos.



