Haat jy ook die wagproses ná jy naellak aan jou naels gesit het? Raak jy per ongeluk te gou daaraan, moet jy alles van voor af doen.
Lees ook: 10 kosse wat jy nie geweet het jy kan diepbraai nie
Hier is vyf maniere om jou naellak vinniger droog te kry.



