April 21, 2021

Brand ons ons kinders uit?

Kry kinders regtig genoeg rus of selfs vrye tyd met sulke vol skedules? Hier is ’n paar voordele en nadele van ’n besige buitemuurse aktiwiteit-skedule.

Brand ons ons kinders uit?

Brand ons ons kinders uit?

Sal dit ballet of hokkie wees? Skaak of rekenaars? Voortrekkers of sokker? Musiek of vegkuns? Of kan my kind moontlik al bogenoemde doen? Sommige ouers hou daarvan om te spog met hulle kinders se  lang lys van naskoolse-aktiwiteite, maar wanneer is te veel te veel? Met die hoeveelheid huiswerk wat kinders deesdae kry, is dit moeilik vir kinders om by alles by te kom.

Kry kinders regtig genoeg rus of selfs vrye tyd met sulke vol skedules? Hier is ’n paar voordele en nadele van ’n besige buitemuurse aktiwiteit-skedule.

LEES OOK: Verskeie paaie na Kimberley deur optogte gesluit

Voordele

  • Dit moedig positiewe gewoontes aan;
  • Dit help om vaardighede en belangstellings te ontwikkel;
  • Bevorder tydsbestuurvaardighede.

Nadele

  • Onderbreek waardevolle ongestruktureerde speeltyd;
  • Dit veroorsaak spanning, angs en depressie;
  • Verhoog die druk op ouers.

Vyf maniere om balans te vind

  • Skep ’n  visuele skedule;
  • Skeduleer rustyd;
  • Maak ruimte vir ongestruktureerde spel;
  • Vier kinders se verskille en talente;
  • Vind die regte balans vir jou gesin.

LEES OOK: Wenke met koeksoda

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: