Verskeie paaie na Kimberley deur optogte gesluit

Deel hierdie storie / Share this story

#finditverkeer

KIMBERLEY. – Verskeie paaie, insluitend Barkly-Wes, Homelite, N8 na Bloemfontein en Roodepan is vanoggend as gevolg van betogings gesluit. Die mense betoog oor swak dienslewering.

Wees versigtig indien jy in een van daardie rigtings beweeg. Daar is nog nie ‘n aanduiding waar die owerhede reeds is nie.

Kyk hier na die video’s van die stakings:

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/523347328987766
https://www.facebook.com/finditnuus/videos/270940394654789