April 19, 2021

Aarbeie en tamaties om jou vel op te helder en sag te maak

Die tamaties bevat vitamiene en dien as ’n room om jou hande sag te maak.

Aarbeie en tamaties om jou vel op te helderv

Aarbeie en tamaties om jou vel op te helder Foto: growingproduce.com

Almal weet hoe om aarbeie en tamaties in die kombuis te gebruik. Het jy geweet jy kan dit aan jou vel smeer? Maak hierdie bestanddele ook deel van jou velsorgroetine vir ’n helder sagte vel.

Gebruik aarbeie en tamaties so:

Aarbeie

Meng aarbeisap met verhitte gemaakte botter. Smeer die pasta aan jou gesig en los dit vir 30 min. aan voor jy dit met warm water verwyder. Die masker sal jou bleek vel ophelder. Die botter maak ’n droë vel weer sagter.

Tamaties

Meng die sap van ’n ryp tamatie, suurlemoensap en gliserien. Masseer jou hande met hierdie room. Die tamaties bevat vitamiene en dien as ’n room om jou hande sag te maak.

LEES OOK: KYK: Video waarin ‘honde-oppassers’ hond glo mishandel veroorsaak oproer

Volg FiND iT hier vir die nuutste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: