April 19, 2021

Drink jou water elke dag, kikker dit só op

Dit verwyder ongewenste gifstowwe uit jou liggaam.

Drink jou water elke dag, kikker dit só op

Drink jou water elke dag, kikker dit só op Foto: stemilt.com

Water drink is nie vir almal lekker nie. Party verkies ’n glasie sap of selfs gaskoeldrank. Om elke dag genoeg water te drink, is baie belangrik. Drink elke dag jou water, maar maak dit lekkerder op die manier:

Hoe kan ek water vir my smaakliker maak? Wat kan ek in my water gooi?

Drink jou water so:

Voeg komkommer, suurlemoen en gemmer by jou water

  • Gee ’n gesonde gloeiende vel.
  • Verskaf verhoogde energievlakke.
  • Verwyder ongewenste gifstowwe uit jou liggaam.

Gooi appel en kaneel in jou water

  • Verskaf verhoogde energievlakke.
  • Verskaf antioksidante en flavonoïede.
  • Verminder pyn wat verband hou met menstruele krampe.
  • Help om die bloedsuikervlak te verlaag.
  • Verminder risiko van hartsiektes.
  • Verminder cholesterol.

LEES OOK: KYK: Video waarin ‘honde-oppassers’ hond glo mishandel veroorsaak oproer

Volg FiNDiT hier vir die nuuste nuus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: