April 19, 2021

‘Respekteer die gedragskode van die skool’ – Angie Motshekga oor hare

JOHANNESBRURG.- Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, moedig skole aan om hul gedragskodes toe te pas na aanleiding van 'n video waarin 'n onderwyser die hare van leerlinge met ongekamde hare by ’n skool hek gekam het.

JOHANNESBRURG.- Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, moedig skole aan om hul gedragskodes toe te pas na aanleiding van 'n video waarin 'n onderwyser die hare van leerlinge met ongekamde hare by ’n skool hek gekam het. (Foto: IOL)

JOHANNESBURG.- Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, moedig skole aan om hul gedragskodes toe te pas. Dit is na aanleiding van ‘n video waarin ‘n onderwyser die hare van leerlinge met ongekamde hare by ’n skoolhek gekam het, wat ‘n e-ontploffing beleef het.

Volgens IOL sê me Motshekga dat leerders en onderwysers verplig is om skole se gedragskodes na te kom.

Verder sê sy die departement het die saak ondersoek en hoewel dit kommerwekend is dat die onderwyser die leerders se hare gekam het, is dit steeds belangrik vir die skool se gedragskode om gehandhaaf te word volgens die Suid-Afrikaanse skoolwet. Dit is ook belangrik vir die onderwyser om nie die leerders leed aan te doen nie.

“Die skool se beheerliggaam sal die ouers verteenwoordig tot die ondersoek afgehandel is,” sê me Motshekga.

Lees ook: Ma wat glo baba brand, begrawe, kry nie borg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: