Vullis word vandag verwyder

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. –  Vullisverwydering sal steeds vandag 24 Maart 2021 plaasvind, aangesien die reën bedaar het.

LEES OOK: Veld by Noord-Kaap raak probleem vir inwoners

Sol Plaatje-munisipaliteit se afvalbestuur-afdeling het bekend gemaak vullis wat nie in sekere areas op 23 Maart 2021 verwyder is nie, sal môre 25 Maart 2021 saam met die geskeduleerde areas opgetel word.

LEES OOK: KitKat fudge-resep