April 21, 2021

Pastoor op Postmasburg gesoek

Die voorval het op 13 Februarie 2021 tussen 16:00 en 17:00 plaasgevind.

Pastoor op Postmasburg gesoek

Pastoor op Postmasburg gesoek Foto: Verskaf

POSTMASBURG. – Die polisie is op soek na Thulisani Nyathi, ’n pastoor by Heavens Ministry Church by Newton Hall. Die polisie het gevra enigiemand met inligting oor waar Nyathi hom bevind, moet vorendag kom.

Verdagte

A.o. Nomvuyo Makoloi, polisiewoorvoerder, sê ’n vrou (37) beweer die verdagte het vir haar gebid en sy het gedisoriënteerd geraak, waarna hy haar glo seksueel aangerand het.

LEES OOK: Spek, aspersies en saggekookte eiers

Die voorval het op 13 Februarie 2021 tussen 16:00 en 17:00 plaasgevind.

Enigiemand met inligting rakende die voorval, kan die polisie by 079 872 0458 of 082 454 3643 skakel.

LEES OOK: R3.5 miljoen om Jonkershoek-brande te blus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: