Bok wys sy vis

Deel hierdie storie / Share this story

Bok van Blerk, bekende Suid-Afrikaanse sanger, het vanoggend met sy vangs van ’n 7.1 kg Queen Mackerel (Natal-snoek) gespog.

LEES OOK: ‘Gesteelde’ oorskot gevind

In sy Facebook-plasing het hy gesê: “Kos is op die tafel! Wat ’n voorreg om hierdie op my voorstoep te kan doen.”

Al sy aanhangers wil nou net saam met Bok gaan visvang.

Vertel ons bietjie van jou grootste vangs.

LEES OOK: Vullis word vandag verwyder