Tuisgemaakte kondensmelk – resep

Deel hierdie storie / Share this story

Dié tuigemaakte kondensmelk is veel lekkerder as die wat jy in ’n blikkie sal koop!

LEES OOK: Nadine kry selfportret

Bestanddele:

  • 1 koppie poeiermelk, van jou keuse
  •  ⅔  koppie strooisuiker
  •  ⅓ koppie warm water, bietjie warmer as lou
  • 3 eetlepels botter

Metode:

  • Klits baie goed tot gemeng.

LEES OOK: Oud-polisieman se oorskot uit lykshuis gesteel