Bekende Suid-Afrikaanse bokskampioen Jimmy Abbott sterf
Abbott was ook ‘n bekende evangelis.

Paramedici is ontbied na die 61-jarige Abbott 'n asemnood ontwikkel het.
Jimmy Abbott, voormalige swaargewigbokskampioen van Suid-Afrika, is Sondagaand oorlede.
Paramedici is ontbied na die 61-jarige Abbott asemnood ontwikkel het. Hy is omstreeks 20:40 oorlede.
Lees ook: Seun (15) sterf in vrieskas na hy probeer afkoel
Abbott was ook ‘n bekende evangelis.
Heidelberg Volunteer Medics het die nuus op Facebook bevestig.
Lees ook: Kind dood in treadmill-ongeluk