April 19, 2021

Russiese man maak ‘poppe’ uit 26 meisies

Sy ouers het gedink hul seun versamel net groot poppe en het nooit gedink dit is lyke van regte mense nie.

Russiese man maak ‘poppe’ uit 26 meisies

Russiese man maak ‘poppe’ uit 26 meisies

Anatoly Yuryevich Moskvin (54) staan bekend as die man wat 26 gemummifiseerde meisies as ‘poppe’ in sy woonstel uitgestal het.

Ouers het nie geweet

Moskvin het die meisies se liggame uit plaaslike begraafplase verwyder en hulle liggame self gemummifiseer, voordat hy hulle aangetrek het en in sy woonstel, wat hy met sy ouers gedeel het, uitgestal het. Sy ouers het gedink hul seun versamel net groot poppe en het nooit gedink dit is lyke van regte mense nie.

LEES OOK: Die Here dra my deur – deel 2

Hy het as kind saam met sy vriende in begraafplase rondgedwaal. Moskvin se obsessie met die dood het begin toe hy forseer is om ’n dooie meisie by ’n lykshuis op die lippe te soen.

Moskvin is vir psigiatriese evaluering gestuur en is in 2012 met ’n vorm van paranoïede skisofrenie in ’n psigiatriese hospitaal opgeneem.

LEES OOK: Pasgebore baba met naelstring nog aan, langs pad gevind

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: