PRETORIA. – Twee ambulanse van Best Care- en Ambu-Link-nooddienste is Vrydagaand omstreeks 20:36 met petrolbomme bestook.
LEES OOK: Ma wat glo baba brand, begrawe, kry nie borg
Die voorval het buite die nooddienste se kantoor in Bergsig plaasgevind.
Die nooddienste bied nou ’n beloning aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die verdagtes. Enigiemand met inligting kan vir Xander Loubser by 082 308 8259 skakel.
LEES OOK: Angelina Jolie: “Brad het my mishandel”
Die video is oorspronklik aan Maroela Media verskaf.
Kyk die video hier:



