April 18, 2021

Só spaar jy geld

Alhoewel dit waarskynlik meer opwindend is om geld te spandeer, moet jy spaar as ’n prioriteit beskou.

Só spaar jy geld

Só spaar jy geld

As jy oorweldig voel oor hoe jy geld kan bespaar, is jy nie alleen nie. Terwyl sommige dink om geld te spaar, is redelik eenvoudig, het een uit elke vyf mense niks in hulle spaarvarkie nie. Alhoewel dit waarskynlik meer opwindend is om geld te spandeer, moet jy spaar as ’n prioriteit beskou.

LEES OOK: Kuberafknouers teiken Kathu-seun

Hier is hoe jy kan spaar:

  • Hou by ’n begroting;
  • Spaar outomaties deur ’n debietorder van jou bankrekening na jou spaarrekening te laat afgaan;
  • Dink mooi voordat jy spandeer;
  • Probeer skuld vermy;
  • Skakel oor na ’n goedkoper selfoonplan;
  • Beplan jou kruideniersware-aankope vooraf;
  • Moenie wegneemetes geniet nie, of geniet eerder minder daarvan;
  • Bestee eerder tyd in die natuur in plaas van duur aktiwiteite;
  • Ruil eerder klere met vriende uit as om nuwes te koop;
  • Verkoop goedere wat jy nie gebruik nie.

LEES OOK: Ma brand glo pasgebore baba met kookwater, begrawe liggaam

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: